16 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Allerlei

Wat jou kar van jou sê: Audi

Gradering: 2.28

Jy hou daarvan om te dink jy's deel van die nuwe generasie wat omgee vir die omgewing en familie. Jy is egter meer byt as blaf en nogal redelik vervelig. Jy hoop om eendag 'n Merc te ry en wonder of jy nie liewers 'n BMW moes koop nie.

Gemerk met: Motors
 
Verwante Grappies
Arme Volla
Minibus Gevaar
Wat jou kar van jou sê: Alfa
Wat jou kar van jou sê: BMW
Wat jou kar van jou sê: Daewoo

Blinde Skoot
Chinese
Is dit nodig?
O Gaats!
Ses verhogings
Sokker



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge