10 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Blondines

Naaldwerk vir blonds

Gradering: 2.65

Toe die blondine se man by duie huis kom, wag sy vir hom met oë vol trane berouval in. "Ek is jammer," snik sy. "Ek het 'n gat in die broek van jou beste pak gebrand." "Toemaar, dis niks nie," troos haar mna, "ek het mos 'n ekstra broek vir daardie pak." "Ja," sê sy, "ek het dit gebruik om die gat te lap."

 
Blinde Skoot
Jong Vryers
Wie het die ratel geskiet?
Seksuele uitputting
SKRYWERSLOON
'n Ware bul



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge