18 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Blondines

Aaėrobiese oefeninge

Gradering: 2.65

Die man kom by die huis en kry sy blonde vrou bewusteloos voor die televisie. Na 'n groot gesukkel kry hy haar uiteindelik by. "Wat het gebeur?" vra hy. "Ek was besig om aėrobiese oefeninge voor die TV te doen. Die instrukteur het gesź: 'asem in, asem uit …', en toe gaan die krag af."

 
Blinde Skoot
Goedkoop Koos
Vasgevang
Die luiperds en Koos
Murphy se wette vir reisigers 5
As hy maar geweet het



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge