22 gebruikers aanlyn   |




Lang grappe

Allerlei

Dom vraag

Gradering: 3.33

Twee toeriste kom in die dorpie Hluhluwe in die noordkus van Zoeloeland aan. Probeer soos hulle wil, hulle kry nie die naam van die dorp uitgespreek nie. Hulle stop by 'n plaaslike restaurant om gou ietsie te gaan eet. Toe die dametjie opdaag om die bestelling te neem , sê die vrou: "Verskoon tog asb maar ons kan gladnie die plek se naam uitgespreek kry nie. Sê dit asb stadig sodat ons mooi kan hoor hoe om dit te sê." Die verbaasde kelnerin buk toe so effens vooroor en met 'n oordrewe trek van die gesig sê sy " S.p u u u u r!"

 
Blinde Skoot
Die Gyselaar
'n Blond maak 'n plan
Die luiperds en Koos
Wat gaan jy word?
Swak selfbeeld



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge