20 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Uit 'n ander hoek

Kinders en die Tien Gebooie

Gradering: 2.57

'n Kategeet het die Tien Gebooie met haar graad eentjies behandel. Nadat sy die gebod "Eer jou vader en jou moeder" verduidelik het, vra sy: "Is daar 'n gebod wat gaan oor hoe jy jou boeties en sussies moet behandel?" Onmiddelik steek een klein seuntjie sy hand op: "Jy mag nie moord pleeg nie!"

Gemerk met: Kerk, Kinders
 
Verwante Grappies
Bad jy?
Matriek eksamen vraag & antwoord
Koei se kind!
Sondagskool
Bybelverkope

Blinde Skoot
'n Kroeg in Pretoria
Waar is jy gebore?
Die Haan en die Pou
Dis nou slim
Brakpan Etiket



  Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge