14 gebruikers aanlyn   |




Kort grappies

Van der Merwe

Seksuele uitputting

Gradering: 4.18

Die professor het sy klas 'n werkstuk gegee. hy sê dat dit 'n baie belangrike werkstuk is geen verskonings sal aanvaar word vir laat inlewering nie, behalwe natuurlik siekte (met die bygaande doodsertifikaat as bewys) of dood in die familie (met die bygaande doodsertifikaat). 'n Student vra: "En wat van seksuele uitputting?" "Wel, van der Merwe, dan moet jy seker maar net leer hoe om met jou linkerhand te skryf."

Gemerk met: Seks, Student, Universiteit, Waarhede
 
Verwante Grappies
Op Vakansie
Die Kreuner
Jong Vryers
Durban
Oupa Op Die Stoep

Blinde Skoot
Optimisties
Mike en sy Pikkewyne
Die Kreuner
Gatvol MIere
Skiet homself liewers



 Vorige Volgende 

 Gradeer grap 
1 2 3 4 5
 Stuur vir 'n vriend
 Rapporteer 'n fout


:: Grapgat Gunstelinge