Etiket troues

Vir die bruidegom: Huur ‘n tux; ‘n corduroy broek en T-shirt met ‘n kammerband werk nie so lekker nie. Al is dit moeilik, se maar ja vir sokkies en skoene (al is dit dan net vir die kerk).

This entry was posted in Lang Grappe and tagged . Bookmark the permalink.

Comments are closed.