
Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Scenario Piet val sy knie in nerwe gedurende pouse. Sy juffrou vee
sy trane af, maak die knie skoon en gee hom ‘n drukkie.
TOE Piet voel gou beter en tweede pouse hol hy al weer rond.
NOU Piet se Juffrou word beskuldig dat sy ‘n pedofiel is en
verloor haar werk. Sy kry ‘n opgeskorte vonnis. Piet ondergaan terapie vir
die volgende vyf jaar. Raak ‘n sussie