Tag Archives: Bejaardes

Verkoop hulle my ouma?

Posted in Prent grappe | Tagged | Comments Off

Oupa sit sonder sy broek

Oupa sit op die stoep sonder sy broek. Ouma vra verbaas: "Hoekom sit jy sonder `n broek?" Oupa: "Gister het ek sonder `n hemp gesit, toe kry ek `n stywe nek!"

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

80 en op ‘n blind date

‘n Ou Tannie van 80 jaar het die aand ‘n hot date. Sy sit voor die spieël en sit lipstiffie aan. Sy vat aan haar lippe en sê: "Julle moet vanaand gekus word." Sy vat aan haar borste en sê: … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Oupa en Ouma

Ouma gaan drankwinkel toe om Brandy vir haar vrugtekoek te koop. Ouma: "Gee my ´n half-jack Brandy seblief." Seun: "Ouma is cool." Ouma: "Ek drink dit nie, ek gooi dit oor my koek. Seun: Hel, ouma is flippen cool!

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Wat is die beste vorm van geboortebeperking na 60?

Vraag: Wat is die beste vorm van geboortebeperking na 60? Antwoord: Naaktheid.

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Ek is nie te koop nie

Die man is so oud … As hy na ‘n antieke veiling toe gaan, wil die versamelaars hom koop.

Posted in Kort grappe | Tagged | Comments Off

Raai wat is in my hand en jy kan …

Tannie Bets spring in die ouetehuis se eetsaal op met haar gebalde vuis in die lug en skree: "Die man wat kan raai wat ek in my hand vashou, kan vanaand met my seks hê!" Oom Piet skree: "n Olifant." … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Kerkklok Se Ritme

Met die nuus van haar oupa se afsterwe besluit Kietie om haar 95-jarige ouma te gaan troos. Daar aangekom vis sy sommer uit nou presies hoe oupa die graaf in die ceiling gesteek het. Ouma verduidelik toe hoe dat dit … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Oupa & Ouma

Oupa en ouma sit op die stoep en bewonder die sonsondergang en praat oor die goeie ou dae toe ouma na oupa toe draai en sê "Ou man, onthou jy nog hoe jy altyd oorgeleun en my hand gevat het?" … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off

Jaarlikse Ondersoek

‘n Bejaarde egpaar besoek hul dokter vir hul jaarlikse ondersoek. Nadat die dokter die oubaas deeglik ondersoek het en geen fout kon vind nie, vra hy of daar iets spesifiek is wat die oom wil hê waarna hy moet kyk. … Continue reading

Posted in Kort grappe | Tagged , | Comments Off