Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Tag Archives: Dom
Lulu in die hysbak
Liewe Lulu is in die hysbak saam ‘n moordenaar wat ‘n broodmes in sy hand vashou, maar Liewe Lulu is nie bekommerd nie, want sy is nie ‘n brood nie!
Hoekom het jy bedank?
Hoekom het jy bedank?” vra die personeelbeampte vir Koos. “Siekte, Meneer,” antwoord Koos. “Wat het jy makeer?” “Niks nie. Almal het net gesê hulle is siek vir my.”
Moet net nie dink nie, asseblief
Die man is so dom … Hy kry harsingskudding as hy probeer dink.
Hoekom salueer Van der Merwe sy yskas?
Vraag: Hoekom salueer Van der Merwe sy yskas? Antwoord: Dit is ´n General Electric!
Kaalgat handeviervoet op die strand
Die blonde staan kaalgat handeviervoet op die strand in die son. "Hoekom doen jy dit? " vra die brunette. Die blond antwoord: Ek wil voel hoe steek die son.
Op Vakansie
Mike bekla sy lot by Kallie. "Man, elke keer wat ek met vakansie Durban toe gaan raak my vrou swanger. Drie vakansies nou al, en drie kinders later." "Dis ‘n moeilike saak," sê Kallie. "Ek neem aan jy gaan … Continue reading
Blonde spoorsny
Twee Blondies kom op ‘n spoor af.Eerste blond dit is ‘n leeu spoor.Tweede blond nee dit is ‘n olifant spoor.Na ‘n styery besluit hulle om die spoor te volg en nie te lank nie ry die trein albei dood
Liewe Loeloe bad saam met haar boyfriend
Liewe Loeloe bad saam met haar boyfriend, maar sy is nie bang nie want sy het Stay-Soft in die water gegooi.
