Soek
-
Recent Posts
Recent Comments
Archives
Categories
Tag Archives: Sport
Hoe dinge verander het
Jare gelede sou mens verwys na ´n groep wit mans wat ´n swart man jaag as die Ku Klux Klan. Wat noem jy dit nou? ´n Gholftoernooi waarin Tiger Woods speel.
Die korste rugby grap
Wat is die korste grap oor rugby? WP
